Gelowig nagedink oor die erediens (10): Gemeentesang

Gelowig nagedink oor die erediens (9): gebed

In die tradisionele erediens is daar veral twee groot gebede – die gebed by die lees van die Bybel, en die gebed ná die preek. Meestal, in die tradisie waarin ek staan, doen die predikant dit (die sg. kanselgebede) self, maar dit kan ook heel sinvol deur iemand anders...
Gelowig nagedink oor die erediens (10): Gemeentesang

Gelowig nagedink oor die erediens (8): die preek

Paulus praat in 1 Kor 1:21 van “die dwaasheid van die prediking”. As ek die riglyne lees wat in die “Handleiding vir die Erediens” (NG Kerk) vir die prediker gegee word, kan ek nogal met Paulus saamstem. Om sinvol te kan preek, is geen eenvoudige taak of opdrag nie....
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.