by Jaco Thom | 27 Jun 2019 | Soos ek dit sien
Deel van my daaglikse stiltetyd-roetine is om die “Daily Prayer”-program van die Church of England te doen. Dié program begin elke oggend met ’n Skriflesing uit Psalm 51; ’n skuldbelydenis, dus. By die nadink oor dié gebruik tref dit my hoe ’n groot deel van die...
by Jaco Thom | 5 Jul 2018 | Soos ek dit sien
Ek lees ‘n tyd gelede in die koerant Dana Snyman se rubriek “Die kiem van geweld is ook in my“. Hy probeer verstaan hoekom hy ‘n streep in hom het wat gewelddadig wil reageer op dinge wat verkeerd is in die wêreld, en voer dit onder andere terug na die...