Hoe oortuig jy iemand om te glo?

Hoe oortuig jy iemand om te glo?

Dís die vraag waarmee ek al ’n hele rukkie worstel. Baie van ons weet dat jy nie iemand kan dwing om te glo nie. Jy kan ’n perd tot by die water bring, maar jy kan hom nie maak drink nie, sê die spreekwoord. En van die geloof is dit 100% waar. Menige een van ons het...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.