by Jaco Thom | 17 Feb 2022 | Soos ek dit sien
Een van die grootste militêre generaals in die Europese geskiedenis, Napoleon Bonaparte, se gevleuelde uitdrukking was: “Die peer is nog nie ryp nie.” Hy het dit onder andere gesê toe die senaat hom tot keiser van Frankryk wou uitroep, en hy op daardie stadium met die...
by Jaco Thom | 2 Apr 2020 | Soos ek dit sien
In Lydenstyd gaan my gedagtes onwillekeurig telkens na twee gebeure wat in die laaste week van die Here Jesus se lewe afgespeel het. Die een is waar Hy op ’n donkie die stad inkom met ’n jubelende skare om Hom wat Hom met wuiwende palmtakke toeroep (Markus 11:9):...
by Jaco Thom | 27 Sep 2018 | Soos ek dit sien
Die NG Kerk was die afgelope maande gereeld in die nuus om die verkeerde rede: onderlinge twis oor die gay kwessie. Só erg is dit dat die saak in die hof gedraai het, en ons wag nou op die uitspraak van ‘n wêreldse hof wat oor geloofsake ‘n beslissing moet...