by Jaco Thom | 15 Jul 2021 | Gebede, Vertaalde gebede
O God,U weet dat ons te midde van talle en groot gevare leef,en dat ons vanweë die broosheid van ons aardnie altyd staande kan bly nie:skenk ons die krag en beskermingwat ons in alle gevare regop kan houen dra ons deur alle versoekings;deur Jesus Christus u Seun ons...
by Jaco Thom | 14 Sep 2018 | Vertaalde gebede
Ons eer U, allerhoogste God, ons lig en ons heil, aan U behoort die heerlikheid en lof vir ewig! Hier, terwyl die skemer daal, was tog ons oortredinge weg, reinig ons deur u louterende vuur en maak ons tempels van u Heilige Gees. Verdryf die donkerte uit ons harte...