by Jaco Thom | 23 Mar 2021 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Ontsteltenis heers in die paleis hier oor die behandeling wat koning Dawid se gesante in Rabba, die hoofstad van die Ammoniete, van koning Ganun ontvang het. Hulle is grof beledig voordat hulle halfkaal uit die land geskop...
by Jaco Thom | 16 Mar 2021 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie HEBRON. – Die twaalf stamme van Israel is vandeesweek uiteindelik weer verenig toe ’n afvaardiging van die noordelike stamme vir Dawid kom versoek het om ook húlle koning te wees. Die ryk is sewe jaar gelede in twee geskeur toe die...
by Jaco Thom | 9 Mar 2021 | Koerantberigte
MAGANAJIM. – Koning Is-Boset van Israel is gister hier in sy paleis op grusame wyse vermoor terwyl hy sy middagslapie geniet het. Die moordenaars het hom eers in die maag gesteek en daarna sy kop afgekap. Hulle het sy kop saamgevat. Die moord is vermoedelik gepleeg...
by Jaco Thom | 27 Okt 2019 | Preke
Views: 344
by Jaco Thom | 7 Mei 2019 | Koerantberigte
ETAM. – Die Israeliete het laat gistermiddag by hierdie dorpie op die rand van die woestyn kamp opgeslaan nadat hulle vroeër vandeesweek uit Rameses in Egipte vertrek het. Dié uittog beëindig ’n verblyf van altesaam vierhonderd en dertig jaar in Egipte. Hulle...