Luk 17:1-10 ROL MOUE OP EN BEGIN!
Wie van julle kon al ’n wildevyeboom in die see gaan plant, soos die Here hier sê? Beteken dit dan nou dat ons nie genoeg geloof het nie? Want selfs al is jou geloof so klein soos ’n mosterdsaadjie, sal jy dit kan doen, sê die Here hier in vers 6. Dis hoe dit klink as...Mark 5:34 God kan!
Ek het gehoor van ’n seuntjie wat ná die Sondagskool die volgende te vertelle gehad het: Moses het op ’n dag by die agterste linies van Israel gekom en toe gesien dat die Egiptenare besig is om hulle in te haal. Dadelik het hy sy Hoofkwartier laat weet dat die...Joh 20:24-29 Twyfel jy ook soms?
Bybelse geloof is nie om oortuig te wees deur onomstootlike feite nie, maar om oorrompel te word deur die Persoon van Jesus Christus.



