Geloofsekerheid (7)

Geloofsekerheid (7)

Ek glo, Here! 1 Joh. 5:9-15“Wie die Seun het, het die lewe . . .” (1 Joh. 5:12) Dit is nie nodig om te twyfel nie. Tog twyfel baie gelowiges van tyd tot tyd. As die twyfel jou oorval, onthou dan: • Jy is nie God se kind omdat jy sonder sonde is nie; jy behoort aan Hom...
Geloofsekerheid (7)

Geloofsekerheid (6)

Sal ek kan volhou? Rom. 5:1-11“Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.” (Rom. 5:8) Jy weet jy is ’n kind van God, en vandag lewe jy vir Hom. Maar watter waarborg het jy dat jy oor tien of twintig jaar nog...
Geloofsekerheid (7)

Geloofsekerheid (5)

Ek het nie ’n datum nie Heb. 3:7-19“Vandag, as julle sy stem hoor, moet julle nie hardkoppig wees nie . . . Ons behou ons deel aan Christus as ons end-uit volhard in die vertroue waarmee ons begin het.” (Heb. 3:7,8) Van belang vir jou sekerheid is nie presies hoe of...
Geloofsekerheid (7)

Geloofsekerheid (4)

Wat nou van my sondes wat nie bely is nie? Rom. 8:12-17“. . . julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van God maak . . .” (Rom. 8:15) Jy glo waarskynlik vas dat God jou sondes vergewe as jy dit in berou voor Hom bely. Maar wat van die sondes wat jy nie bely...
Geloofsekerheid (7)

Geloofsekerheid (3)

Maar ek voel nie altyd naby die Here nie Joh. 3:14-21, 36“God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.” (Joh. 3:16) Een van die grootste leuens wat Satan aan God se...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.