by Jaco Thom | 8 Aug 2019 | Soos ek dit sien
Iemand het gesê, as jy na die Here toe kom, hoef jy nie eers te verander nie. Hy vat jou nes jy is. Maar jy moet goed weet, as jy na die Here toe gaan, gaan jy nie bly soos jy is nie. Hy gaan jou verander om al meer te word soos Jesus. Dít, in kort, is die reis na...
by Jaco Thom | 18 Okt 2016 | Soos ek dit sien
Een van die eeue oue geloofsgewoontes is die sogenaamde Daaglikse Ondersoek (“Daily Examen”). Dit is ’n geestelike oefening waarin jy biddend terugkyk na die dag wat verby is, sodat jy van God se teenwoordigheid in jou lewe bewus kan word en sy leiding vir jou lewe...
by Jaco Thom | 2 Okt 2016 | Soos ek dit sien
Ek moet erken dat die geloofsgewoonte om te joernaal, of dan ’n dagboek by te hou, nie een van my groot voorliefdes was nie. Ek het al dikwels begin om dit te doen, en dan ná ’n paar inskrywings opgehou. En elke keer sê ek vir myself ek behoort dit te doen. Tot ek...
by Jaco Thom | 24 Sep 2016 | Soos ek dit sien
Geloofsgewoontes is nie ’n doel op sigself nie. Dit gaan daaroor dat dit jou moet help om God beter te leer ken – nie meer oor Hom te weet nie, maar meer intiem met Hom te leef. Hoe gebeur dit? Die eerste stap is om ’n manier te vind om nader aan God te voel. Hoe dit...
by Jaco Thom | 19 Sep 2016 | Soos ek dit sien
Ek dink die afgelope tyd heelwat oor die hele saak van geloofsgewoontes. ’n Ander naam daarvoor is “geestelike dissiplines”. Dit is gewoontes of gebruike wat jy gereeld beoefen (vandaar die naam “gewoonte”) en wat jy nie net doen wanneer die lus daarvoor oor jou kom...