Ons is almal geneig om op ’n manier ’n greep op God te probeer kry. Ons plaas alles wat ons van God weet, wat ons al van Hom beleef het, wat ons van Hom gehoor het, wat ons van Hom gelees het – al dié dinge plaas ons binne ’n verwysingsraam, sodat ons vir onsself kan...
Hoeveel keer het ek nie al die versugting gehad dat God ’n wonderwerk moet doen soos in Bybelse tye nie! Dat Hy moet ingryp, dinge moet omkeer, verandering bring, sy mag moet toon op ’n onmisverstaanbare manier. In Bybelse tye was dit mos anders. Toe het God die...