Mark 5:34 God kan!

Mark 5:34 God kan!

(Ek het ongelukkig nie ‘n opname van vanoggend se erediens nie, jammer.) Ek het gehoor van ’n seuntjie wat ná die Sondagskool die volgende te vertelle gehad het: Moses het op ’n dag by die agterste linies van Israel gekom en toe gesien dat die Egiptenare besig...
Saam met Jesus in ’n storm op see

Saam met Jesus in ’n storm op see

Die storie dat rabbi Jesus ’n storm op see kon laat bedaar, het soos ’n veldbrand deur Galilea versprei. Bybelkoerant het met Simon seun van Johannes, een van die mense wat die storm meegemaak het, gaan gesels om agter die kap van die byl te kom. Ek moet erken dat ek...
Soldate vind net murasies by tuiskoms

Soldate vind net murasies by tuiskoms

SIKLAG. – Skok, afgryse en verbystering. Dit was die reaksie van Dawid seun van Isai en sy 600 manskappe toe hulle laat gistermiddag van die Filistynse laer af teruggekeer het na hulle tuiste hier, net om te vind dat die stad afgebrand is, en geen sterfling in sig is...
Is Gideon die regte aanvoerder?

Is Gideon die regte aanvoerder?

Bevelvoerder stuur feitlik die hele leër huis toe EN-GAROD. – Militêre waarnemers hier het hulle hande verslae in die lug gegooi toe dit bekend geword het dat genl. Gideon die Abiësriet op driehonderd man na die hele leër van Israel huis toe gestuur het. Die...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.