Matt 25:1-13 Is jy gereed vir die Bruidegom se koms?

Matt 25:1-13 Is jy gereed vir die Bruidegom se koms?

Vanoggend het ’n jong lidmaat haarself aangemeld, soos die meeste van ons wat al volwassenes is, om te wag op die Bruidegom. Net soos die tien meisies in die gelykenis wat ons gelees het. Ek wil namens Petrusburg gemeente vir jou sê: Geluk, Elri! Dis ’n wonderlike...
Luk 10:25-37 Waar trek jy die streep?

Luk 10:25-37 Waar trek jy die streep?

Hoe ver kan jy gaan met ’n meisie? Hoeveel moet ek opsy sit as dankoffer? Wat mag ek alles op ’n Sondag doen? Hoe lank behoort my stiltetyd te duur? Hoeveel nonsens hoef ek van my buurman op te vreet? Klink hierdie vrae bekend? Dis presies dieselfde soort vraag wat...
Matt 13:24-30, 36-43 (30) GOD BOER MET GENADE

Matt 13:24-30, 36-43 (30) GOD BOER MET GENADE

Het jy ook al gewens die wêreld het anders gelyk? Dat God met die Bose finaal moet afreken sodat ons sonder sy invloed ons gang kan gaan? Want as jy so wens, is jy nie alleen nie. Jesus se dissipels het dit ook gewens. Jy sien, Jesus se dissipels het nie soos Hy...
Luk 18:1-8 Sal God hoor?

Luk 18:1-8 Sal God hoor?

Wys ’n kwaai gesig en ’n vriendelike gesig. Met watter een van dié twee sal jy liewer praat en iets vra? Natuurlik met die een met ’n vriendelike gesig. God is soos die een met ’n vriendelike gesig. Ons kan met Hom praat. Ons hoef nie vir Hom bang te wees of vir Hom...
Luk 15:20-24 God is begaan oor jou

Luk 15:20-24 God is begaan oor jou

Ons ken hierdie gelykenis as die gelykenis van die verlore seun, en dan praat ons oor hoe die seun ondankbaar was en sy pa se goed uitgemors het totdat hyself in die gemors beland het, en daar tussen die varke tot inkeer gekom het. Ons gebruik hierdie gelykenis om oor...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.