Mat 13:24-30, 36-43 (30) GOD BOER MET GENADE

Vooraf:Het jy ook al gewens die wêreld het anders gelyk? Dat God met die Bose finaal moet afreken sodat ons sonder sy invloed ons gang kan gaan? Want as jy so wens, is jy nie alleen nie. Jesus se dissipels het dit ook gewens. Jy sien, Jesus se dissipels het nie soos...

Heb 10:26 Is daar kans vir omdraai?

Die Hebreërskrywer draai nie doekies om nie. Hy sê in taal wat nie misverstaan kan word nie, dat afvalligheid en ongeloof gevaarlik is, dodelik gevaarlik. Hy sê vir ons: Ongeloof, om terug te draai, is onherroeplik. Kom ons lees dit saam: Lees Heb 6:4-8 en 10:26-31,...
Is rabbi Jesus die Messias?

Is rabbi Jesus die Messias?

Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – Die groot vraag wat op haas elke paasfeesganger se lippe is, is of die rabbi van Galilea die lank verwagte Messias is, en of hy ’n godslasteraar is. Rabbi Jesus van Nasaret het in die laaste drie jaar veral in Galilea vir...
Is Nabot se druiwe dan suur?

Is Nabot se druiwe dan suur?

Van ons Ou Testament redaksie JISREËL. – Koning Agab het gister ’n besoek gebring aan sy nuwe eiendom, die spogwynplaas wat aan sy paleis hier grens. Die wynplaas het onlangs in die koning se hande gekom nadat die vorige eienaar, Nabot, op ’n klag van hoogverraad en...
Moenie koning Dawid onderskat nie

Moenie koning Dawid onderskat nie

Van ons Ou Testament redaksie Wat is prins Absalom se kanse op sukses om sy pa, koning Dawid, se troon af te vat?Bybelkoerant het gaan gesels met ’n deurwinterde politikus en hofamptenaar van drie agtereenvolgende konings: Siba, voormalige amptenaar van koning Saul en...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.