by Jaco Thom | 9 Apr 2020 | Preke
Views:...
by Jaco Thom | 31 Mar 2020 | Koerantberigte
OFRA. – Daar heers ’n uiters gespanne atmosfeer in die stad sedert dit vanoggend aan die lig gekom het dat die altaar wat Joas die Abiësriet ter ere van die god Baäl gebou het, vannag afgebreek is. Die gewyde paal wat langs die altaar gestaan het, is ook afgekap. In...