Luk 22:31-62 (33) OOK IN DIE KLEIN DINGETJIES GETROU

Wat dink jy verwag die Here van jou as gelowige? Watter implikasies het die feit dat die Here jou Koning is, op jou lewe? Ek dink dis ’n verskriklik belangrike vraag, want dit bepaal uiteindelik hoe jy jou lewe inrig, aan wat prioriteit in jou lewe sal hê. Petrus het...
Hand 16:16-40 (25) ONS IS DIE BOODSKAP!

Hand 16:16-40 (25) ONS IS DIE BOODSKAP!

Filippi was die eerste stad op Europese bodem wat Paulus besoek het, en die gemeente wat hy daar gestig het, het ’n besondere plek in sy hart gehad. Jy kan gerus sy Brief aan die Filippense gaan lees. Dis ’n brief wat borrel van blydskap. Baie kommentators noem dit sy...
Stede vergaan in rook en as

Stede vergaan in rook en as

Van ons Ou Testamen redaksie SOAR. – In ’n ramp van ongekende omvang is die twee stede Sodom en Gomorra gister geheel en al verwoes. Volgens ooggetuies het dit gelyk of vuur en swael uit die hemel op die stede gereën het. Dit het oor die hele gebied gerook asof dit ’n...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.