Om te praat of nie te praat nie

Om te praat of nie te praat nie

Ons praat die anderdag oor daardie ongemaklike situasies waarin ’n mens soms kom, waar die gesprek of gebeure jou as gelowige erg ongemaklik maak, en jy dan onseker is wat die regte ding is om te doen. Sê jy iets, gaan jy aanstoot gee, en dalk ook aanstoot kry. Sê jy...
Jakobus in die tronk

Jakobus in die tronk

Markus Aurelius hou van sy werk, want dit gee hom ’n gevoel van mag. Sy hele lewe lank moes hy maak soos ander aan hom voorskryf. Eers het sy pa hom met ’n sambok geleer om te maak soos hy sê. Hy wou nie luister nie, totdat sy pa hom eendag byna doodgeslaan het met ’n...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.