by Jaco Thom | 11 Jun 2020 | Soos ek dit sien
Bybelkoerant praat met Job oor sy lewe en sy swaarkry Skrywer: OnbekendOntstaanstyd: Die verhaal speel in die aartsvadertyd af, maar is waarskynlik eers baie later finaal te boek gestelDoel: Daar is nie maklike verklarings vir lyding nie. God se weë kan nie so maklik...
by Jaco Thom | 5 Apr 2020 | Preke
Die vraag wat in hierdie gedeelte aan die orde is, is ’n vraag so oud soos die mensdom self, ’n vraag waarmee ’n man soos Job baie jare gelede al geworstel het, en ’n vraag waarmee ek en jy ook elke dag nog worstel, en veral in hierdie dae van die corona-pandemie. Die...
by Jaco Thom | 21 Mar 2019 | Soos ek dit sien
Die meeste van ons ken dit: daardie gevoel van moedeloosheid en selfs hooploosheid, tye wanneer dit vir ons lyk die Here gee nie om wat van ons word nie. Die dissipels het by geleentheid, toe hulle bang was hulle skuit gaan in ’n storm vergaan, die Here Jesus verwyt...
by Jaco Thom | 22 Jan 2019 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie AVANIS. – Die farao het gister sy verjaarsdag luisterryk gevier toe hy al sy amptenare op ’n reusebanket onthaal het. Kos en drank was daar in oorvloed, en die danseresse het met hulle skoonheid en grasie die gaste van al hul sorge laat...
by Jaco Thom | 28 Jun 2018 | Soos ek dit sien
Laat ek dit maar reguit sê: ek verstaan God nie aldag nie. Ek verstaan nie hoe Hy met mense werk nie; hoe Hy met sy eie kinders werk nie, mense wat Hy liefhet. Hoe kan Hy dan toelaat dat slegte dinge met sy kinders gebeur? Hoekom bly Hy soms stil as hulle in hulle...