Ps 31 My tye is in u hand

Ps 31 My tye is in u hand

Ons ken almal die woorde van vers 6a: “In u hande gee ek my lewe oor.” Dit is die woorde waarmee elke Joodse kind saans gaan slaap het; ’n gebed waarin jy jou vertroue in God stel dat Hy in die nag na jou sal kyk en jou sal beskerm, en jou die volgende dag weer sal...
Hebreërs spel gevaar, sê farao

Hebreërs spel gevaar, sê farao

MEMPHIS. – Die farao het gister die ganse Egiptiese volk opgeroep om te help om die snelle aanwas onder die Israelitiese bevolking te stuit. Hy het gesê die Hebreërs se getalle neem sodanig toe dat dit ’n ernstige bedreiging vir die stabiliteit in die land kan word....
Help dit om te bid?

Help dit om te bid?

Wat verwag jy gaan gebeur as jy bid? Ek het ’n gesprek met iemand gehad oor die manier waarop God beskik oor ons lewens. Volgens hom het God voor Hy die wêreld gemaak het, alles klaar en vas bepaal. Alles is dus op ’n groot bloudruk uitgespel, en nou loop dinge soos...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.