by Jaco Thom | 14 Mei 2019 | Koerantberigte
Militêre verslaggewer PI-HAGIROT. – Die Egiptiese veiligheidsmagte het gister hier een van die ernstigste terugslae nog beleef toe ’n reusagtige fratsgolf die ganse elite-korps van die farao ingesluk het. Nie een van die soldate het dié watergraf vrygespring nie....
by Jaco Thom | 13 Nov 2018 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie LUS. – ’n Reisiger wat hier oorgeslaap het, ene Jakob seun van Isak, het in die nag só ’n verruklike visioen gesien dat hy ’n ernstige pleidooi tot die stadsvaders gerig het om die stad se naam te verander na Bet-El, wat “huis van God”...