by Jaco Thom | 9 Mei 2019 | Soos ek dit sien
Ek lees vanoggend weer die verhaal van ’n jong man van God uit Juda wat ’n opdrag van God gekry het om na Bet-El te gaan om koning Jerobeam aan te spreek oor die kalwerdiens wat hy ingestel het (1 Konings 13). Saam met die Here se opdrag was die uitdruklike voorskrif...
by Jaco Thom | 7 Mei 2019 | Koerantberigte
ETAM. – Die Israeliete het laat gistermiddag by hierdie dorpie op die rand van die woestyn kamp opgeslaan nadat hulle vroeër vandeesweek uit Rameses in Egipte vertrek het. Dié uittog beëindig ’n verblyf van altesaam vierhonderd en dertig jaar in Egipte. Hulle...