Bekende boeteprediker onthoof

Bekende boeteprediker onthoof

MACHAERUS (PEREA). – Die alombekende en beminde boeteprediker van die Jordaanvallei, Johannes seun van Sagaria, is gister hier tydens ’n verjaardagfees van die viervors Herodes Antipas onthoof. Johannes het in die volksmond die bynaam Die Doper gekry na aanleiding van...
Laat u wil geskied

Laat u wil geskied

Jesus het ons in die Ons Vader-gebed (Matt. 6:9-13) geleer om onder andere te bid: “… laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel.” Hy het dit self ook in sy diepste nood in Getsemane gebid. Wat beteken dit regtig wanneer jy hierdie woorde bid?  ...
Wie moet jy glo?

Wie moet jy glo?

Een van die teksverse wat die laaste tyd baie gewild is, is Jeremia 29:11: “Ek weet wat ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle ’n toekoms gee, ’n verwagting!” Mense neem dié vers as ’n belofte van God vir hulleself, of gee...
Raaiselagtige beeld

Raaiselagtige beeld

Laat ek dit maar reguit sê: ek verstaan God nie aldag nie. Ek verstaan nie hoe Hy met mense werk nie; hoe Hy met sy eie kinders werk nie, mense wat Hy liefhet. Hoe kan Hy dan toelaat dat slegte dinge met sy kinders gebeur? Hoekom bly Hy soms stil as hulle in hulle...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.