by Jaco Thom | 25 Okt 2020 | Preke
Dit is vandag Hervormingsondag. Die kerk vier elke jaar op die laaste Sondag in Oktober Hervormingsfees, want dit was op 31 Oktober 1517 wat Martin Luther, die groot hervormer, sy 95 stellings aan die kerkdeur in Wittenberg vasgespyker het. In dié 95 stellinge het hy...
by Jaco Thom | 18 Jul 2019 | Soos ek dit sien
Timothy Keller skryf in sy boek “Prayer” iets wat my diep getref het. Hy sê ons gebede word gevorm deur die beeld wat ons van God het. Eers as ’n mens God ken, kan jy regtig sinvol bid. En dan sê hy dit wat ons van God weet, word gevorm deur die Bybel, want die Bybel...