Satan konfronteer Jesus op Golgota

Satan konfronteer Jesus op Golgota

“En toe, ‘Seun van God’! Jy verbeel Jou mos Jy kan die mense kom red. Wat sê jy nou?” koggel Lucifer. Toe Jesus nie antwoord nie, spot hy voort: “Hoe voel dit om die koning van die Jode te wees, hè?” Dit is net na twaalf-uur in die middag, en dit het...
Jesus aan die kruis

Jesus aan die kruis

Twaalfuur. Die son is weg, sommer so skielik, soos ’n lamp wat uitgedoof is. Dis donker. Verstikkend donker. Dis of alles stil geraak het. Daar trek nie ’n luggie nie.   Jesus hang aan die kruis. Dit voel of sy arms uit hulle potjies wil skeur. Die geringste beweging...
Sondig? (2)

Sondig? (2)

Iemand het, na aanleiding van my blog “Sondig” van verlede week, opgemerk dat God in die Ou Testament baie streng was oor sonde. Mense het selfs gesterf as straf op sonde. Hy gaan verder en vra of dit dan nie vir ons ’n aanduiding behoort te wees dat ons baie...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.