Joh 16:12-15 Die Gees het gekom om Jesus te verheerlik

Joh 16:12-15 Die Gees het gekom om Jesus te verheerlik

Joh 16:12-15 Dis vandag Drie-eenheidsondag: die dag waarop ons fokus op God as die Drie-enige God – Vader, Seun en Gees. Waar in die Bybel kry ons die woord of begrip Drie-eenheid? Nêrens! Die begrip Drie-eenheid (Engels: Holy Trinity) staan nie in die Bybel nie. Dis...
HEILIGDOM IN GEBRUIK GENEEM

HEILIGDOM IN GEBRUIK GENEEM

Van ons Ou Testament redaksie SINAIBERG. – Die Israeliete het gister, ’n jaar nadat hulle uit Egipte weggetrek het, hulle heiligdom met gewyde plegtigheid in gebruik geneem.Pas nadat die Israelitiese leier, Moses seun van Amram, ’n kort wydingsrede gelewer het, het ’n...
Gal. 5:22,23 Deur God verlos om vrug te dra

Gal. 5:22,23 Deur God verlos om vrug te dra

Galasiërs 5:19-26 Donderdagaand by die Pinkster het ons gehoor God het ons vry gemaak. Ons is nie meer slawe van die wet nie, ons kan regop loop. Dit beteken natuurlik nie dat ons nou kan maak soos ons lus het nie. Dit help my om hierdie paradoks te verstaan deur...
Jesus se hemelvaart

Jesus se hemelvaart

Hemelvaart, die herdenking van die gebeurtenis toe Jesus opgevaar het hemel toe – wat beteken dit in die praktyk? Coenie Burger het ’n hele boek oor dié vraag geskryf, met die titel: “Waar is Jesus nou?” Want beteken Jesus se hemelvaart dan dat Hy gaan aftree het in...
Spyt kom altyd te laat

Spyt kom altyd te laat

Ek lees vanoggend Psalm 106, waarin vertel word van die Israeliete wat nie die beloofde land ingegaan het nie. Vers 24-25 vertel: Hulle het ’n waardevolle land versmaai en die belofte van die Here nie geglo nie; hulle het in hulle tente gesit en mor en nie na die Here...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings