by Jaco Thom | 8 Aug 2019 | Soos ek dit sien
Iemand het gesê, as jy na die Here toe kom, hoef jy nie eers te verander nie. Hy vat jou nes jy is. Maar jy moet goed weet, as jy na die Here toe gaan, gaan jy nie bly soos jy is nie. Hy gaan jou verander om al meer te word soos Jesus. DÃt, in kort, is die reis na...
by Jaco Thom | 9 Jul 2019 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie SINAIBERG. – Die geestelike leier van die Israeliete, Moses seun van Amram se gesig het só geblink na ’n tyd van geestelike afsondering in die teenwoordigheid van sy God op Sinaiberg dat sy volgelinge vir hom bang geword het. Hy was...