Rabbi Jesus glo op ’n wolk weg hemel toe

Rabbi Jesus glo op ’n wolk weg hemel toe

Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – Dissipels van die oorlede rabbi Jesus beweer dat hulle meester gister opgevaar het na die hemel nadat hy van hulle afskeid geneem het. Rabbi Jesus is sowat ses weke gelede tereggestel, maar sedertdien het daar hardnekkig...
Geen huwelike in die hemel!

Geen huwelike in die hemel!

Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – In die hiernamaals sal ons soos engele wees en nie meer trou nie. Dit is nou vir hulle wat so gelukkig is om daar uit te kom. Altans, só sê rabbi Jesus van Nasaret. Die gewilde rabbi het dié stellings gemaak toe hy gister...
As jy die dag doodgaan

As jy die dag doodgaan

Iemand vra my nou die anderdag wat presies gebeur met ’n mens as jy doodgaan. My eerste reaksie was dat die woord “presies” nie in die vraag pas nie, want ons weet gewoon nie presies nie. Maar daar is darem ook heelwat wat ons wel weet. Ek noem ’n paar (en daar sal...
Op 21 en 22 Op weg met hoop

Op 21 en 22 Op weg met hoop

Dis nogal merkwaardig dat hierdie woorde van ons teksvers die eerste woorde is wat God self in die boek Openbaring praat. En net soos die eerste keer wat ons God in die Bybel hoor praat, in Gen 1, is God hier ook weer besig om te skep. In Gen 1 het Hy alles deur sy...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.