by Jaco Thom | 30 Mei 2019 | Preke
Lukas 24:50-53 Wat moet ons maak met hemelvaart? Hoe moet ons daaroor dink? Hoe dink jý daaroor? Maak die feit dat Jesus opgevaar het hemel toe, ’n verskil in hoe jy oor Hom dink, hoe jy aanbid, hoe jy leef? Vir die eerste dissipels was dit so. As ons na ons...
by Jaco Thom | 30 Mei 2019 | Soos ek dit sien
Hemelvaart, die herdenking van die gebeurtenis toe Jesus opgevaar het hemel toe – wat beteken dit in die praktyk? Coenie Burger het ’n hele boek oor dié vraag geskryf, met die titel: “Waar is Jesus nou?” Want beteken Jesus se hemelvaart dan dat Hy gaan aftree het in...
by Jaco Thom | 28 Mei 2019 | Koerantberigte
— verwarring en onsekerheid duur voort JERUSALEM. – Die elf oorblywende dissipels van Jesus van Nasaret het gister na Galilea vertrek “om van rabbi Jesus afskeid te neem,” soos hulle dit gestel het. Die twaalfde dissipel, Judas Iskariot, het kort na Jesus se...
by Jaco Thom | 16 Mei 2019 | Soos ek dit sien
Ek het ’n tyd gelede ’n konsert bygewoon met die naam “East meets West”. Dit was ’n konsert waarin die gehoor aan Indiese musiek bekendgestel is. Alles aan die konsert was vir my vreemd. Dit was vreemde instrumente, vreemde musiekgenres, vreemde kleredrag. Ek het...
by Jaco Thom | 10 Mei 2018 | Koerantberigte
Godsdiensverslaggewer JERUSALEM. – Dissipels van die oorlede rabbi Jesus beweer dat hulle meester gister opgevaar het na die hemel nadat hy van hulle afskeid geneem het. Rabbi Jesus is sowat ses weke gelede tereggestel, maar sedertdien het daar hardnekkig gerugte die...