Op 14:13 HULLE WERKE VOLG HULLE

Op 14:13 HULLE WERKE VOLG HULLE

Die Bybel begin waar God besig is om te skep, en die Bybel eindig waar Hy besig is om te herskep. In Gen 1 het Hy alles deur sy magswoord tot stand gebring, en hier in Op 21 herskep Hy alles, maak Hy dit nuut. Mense wonder nogal dikwels oor dié nuwe skepping, en vra...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.