Gebroke Halleluja

Gebroke Halleluja

met apologie aan Leonard Cohen Luther het vyfhonderd jaar geleëdie kerk gebring na nuwe weë.Hy’t opgestaan toe ander koers verloor het.Christus bring heil, net deur sy bloed,die Woord van God alleen is soet,Genade en geloof is al wat saak maak! Halleluja, Hallejula,...
Hervorming 500

Hervorming 500

Vanjaar vier ons die 500ste jaar van die Hervorming. Vandag, 31 Oktober, is dit presies 500 jaar sedert Martin Luther sy 95 stellinge opgeplak het om kerklui uit te nooi tot ’n gesprek oor dinge in die destydse kerk wat hom diep ontstel het. Hy is uiteindelik vanweë...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.