Die jaar het sommer met ’n sug begin. COVID-19 het ons almal in sy greep. Dit is deesdae nie snaaks om mense te hoor kla nie. Ek dink dit was nog maar altyd so, maar ek meen tog dat ons klagtes die laaste tyd al hoe meer word. Ons kla oor so baie dinge; Covid, die...
Oor ’n bietjie meer as vier weke vier ons Kersfees, vier ons die koms van die Seun van God na hierdie wêreld, vier ons dit dat daar ’n dag aangebreek het waarvan die engele gesing het: “Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy ’n...
Die Here sê hier in ons teksvers vir Jakob dat hy nie bang moet wees om na Egipte te gaan nie. Hoekom sou Jakob dan bang wees om na Egipte te gaan? Was dit omdat daar baie gevare op die pad skuil? Dit seker ook. Maar dit was nie die eintlike rede nie. Ons moet onthou...
Wanneer ’n mens lees wat mense oor die korona-pandemie te sê het, kom jy vroeër of later uit by verwysings na Psalm 91: “Ek bid net Psalm 91 oor my. Ek sal oukei wees.” As jy die psalm lees, lyk dit nogal of daar waarheid in die woorde steek; asof God se beskerming...
Een van ons groot opdragte as gelowiges is dat ons draers van hoop moet wees. Paulus skryf so mooi daaroor in sy brief aan die Kolossense (1:27): Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid. Maar dalk sukkel jy om met hoop te leef, veral in hierdie tyd...