by Jaco Thom | 15 Jul 2024 | Soos ek dit sien
Genesis 2:18-25  Hoekom het julle mekaar gekies? Was dit liefde met die eerste oogopslag, soos Adam en Eva? Adam het wakker geword, die wonderlike vrou voor hom gesien, en alles was verby. Hy was hopeloos verlief, en sing net daar ’n minnelied. Met my broer het dit...
by Jaco Thom | 14 Feb 2019 | Soos ek dit sien
Ek verstaan Valentynsdag is vernoem na ’n priester uit die derde eeu, ene Valentinius, wat die keiser se dekreet dat jongmense nie getrou mag word nie, verontagsaam het. Die jongmanne moes eerder in die keiser se leër dien as om te trou, was glo die rede. Die stomme...