Eks 17:7 Is die Here by ons of nie?

Is die Here by ons of nie? Hierdie vraag van die Israeliete is nie ’n vreemde vraag nie, nie waar nie? Op ’n manier het ons almal seker al dié vraag gevra. Jy vra dit natuurlik nie as dit met jou goed gaan nie. Dan is dit maklik om in God se sorg en teenwoordigheid in...
Maar in Amerika …

Maar in Amerika …

Vir solank ek kan onthou, was die VSA vir my die voorbeeld van ’n land wat op die voorpunt is. Dit was immers hulle wat eerste ’n man op die maan geplaas het. Hulle is die grootste ekonomie. Hulle is die land waar drome waar word. Ek was onlangs weer op besoek aan dié...
Om rus in God te vind

Om rus in God te vind

As ons aan die drie-enige God dink, dink ons aan die Vader, die Seun en die Heilige Gees. Die eerste Persoon in die Drie-eenheid is die Vader. Ons noem God ons Vader, veral omdat die Here Jesus ons geleer het om só aan God te dink. Hy het ons immers in sy groot gebed...
Matt 1:18-25 HULLE SAL HOM IMMANUEL NOEM

Matt 1:18-25 HULLE SAL HOM IMMANUEL NOEM

Kyk, dis vir Matteus baie belangrik dat ons dit van die begin af moet verstaan: Jesus is God wat onder ons mense kom woon het. Daarom begin hy sy Evangelie met die geslagsregister van Jesus (Matt 1:1-17), waarmee hy ons herinner het dat Jesus een van ons geword het;...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.