by Jaco Thom | 28 Mar 2023 | Soos ek dit sien
1 Samuel 19 Jaloesie is ’n snaakse siekte, sê James Dobson. Dit maak almal siek, behalwe die een wat dit het … Saul glimlag bitter terwyl hy na Dawid se lierspel luister. Ja, dit het hy nou van sy gulhartigheid teenoor hierdie niksnuts van Betlehem. Hy het hom...
by Jaco Thom | 2 Mar 2021 | Koerantberigte
HEBRON. – Die koninkryk van Juda is in ’n krisis gedompel deurdat die hoof van die Israelitiese weermag, genl. Abner seun van Ner, gister hier in die hoofstad vermoor is. Die moordenaar is na bewering genl. Joab seun van Seruja, koning Dawid se leërhoof. Sover...
by Jaco Thom | 24 Nov 2020 | Koerantberigte
GIBEA. – Dawid seun van Isai, die “wonderkind” en held van die slag van Soko, waar hy met die reus Goliat afgereken het, is besig om astronomiese opgang aan die hof van koning Saul te maak, en allerweë word ’n blink toekoms vir dié skrander jong man voorspel....
by Jaco Thom | 26 Sep 2019 | Soos ek dit sien
’n Prentjie uit die Kinderbybel bly my by: Kain en Abel is albei besig om te offer. Abel se offerrook trek hemelwaarts, maar Kain s’n dwarrel sommer so op die grond langs terwyl hy met haat in sy oë na Abel gluur. Dis natuurlik net die kunstenaar se interpretasie van...
by Jaco Thom | 15 Sep 2019 | Preke, Tien Gebooie
Dalk kan ek nog dít byvoeg by wat ek nou met die kinders gepraat het: Die wet is nie iets wat ons inperk en ons pret bederf nie; die wet is daar om ons te help om die lewe in al sy rykdom ten volle te geniet soos God dit bedoel het. Dis hoekom Jakobus op 2 plekke...