Luk 8:26-39 Die Besetene van Gerasa

Ons is nou in Koninkrykstyd; die tyd in die jaar waarin ons daaroor nadink wat dit beteken dat Jesus ons Koning is, wat ons van Hom kan verwag as ons Koning, en hoe ons Hom as onderdane moet volg. In die verhaal wat ons gelees het, is Lukas besig om vir ons ’n...
Luk 24:50-53 JESUS IN DIE HEMEL VIR ONS

Luk 24:50-53 JESUS IN DIE HEMEL VIR ONS

Lukas 24:50-53 Wat moet ons maak met hemelvaart? Hoe moet ons daaroor dink? Hoe dink jý daaroor? Maak die feit dat Jesus opgevaar het hemel toe, ’n verskil in hoe jy oor Hom dink, hoe jy aanbid, hoe jy leef? Vir die eerste dissipels was dit so. As ons na ons...
Efes 1:16b-20 Hemelvaart bring hoop en moed

Efes 1:16b-20 Hemelvaart bring hoop en moed

Dit is vandag hemelvaart: die dag waarop ons die feit herdenk dat Jesus hemel toe opgevaar het. Dis ’n feesdag, want dit is as ’t ware die troonsbestyging van ons Here. Hy heers nou as Koning op die troon aan die regterhand van die Vader, soos ons elke Sondag weer...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.