In my kop is daar twee prente van Jesus. Die aardse Jesus Die een is van die mens Jesus. In dié prent sien ek Hom in sy menslikheid, sy nederigheid, sy omgee vir ander, sy eindelose ontferming oor hulle wat geval het of in die steek gelaat is of verwond is deur die...
Ek is op die oomblik besig met die Markus-Evangelie. In die lees raak ek toenemend bewus van Jesus se menslikheid. Ons relativeer maklik Jesus se lyding en sterwe vanuit die perspektief dat Hy ook ware God is, en, so verbeel ons onsself, dit beteken dat Hy sy lyding...