Die Hebreërskrywer het een groot punt wat hy in hierdie homilie wil maak, en dit is dat daar in Christus ’n nuwe bedeling aangebreek het in God se besigwees met die mense. Christus, sê hy al in die heel eerste paragraaf van sy preek, is God se finale en volledige...
Die hart van die geloof klop in die gemeente. Hier, in die gemeente, waar die gemeente saamkom, hier ontvang ’n mens jou inspirasie en jou aanmoediging. Hier bring ’n mens jou lofoffers, die vrug van jou lippe aan God, en kry jy geleentheid tot liefdadigheid en...
Donderdag het ons hemelvaart gevier; het ons dit herdenk dat Jesus hemel toe is. Nou is daar mense wat sê: “Ja, Jesus is nou terug hemel toe. Wat nou van ons?” Soos die lidmaat wat ek in Bloemfontein gehad het … Baie Christene in die tyd van Openbaring het...
Uit my boek “Jesus”. Die verteller is Nikodemus, Jy kan dit bestel by Yeshua – Voelgoedwinkel Ons eet in stilte, oorweldig deur die grootsheid van die oomblik. Af en toe kyk een op na Jesus, skud sy kop in ongeloof en eet dan weer verder. Net Simon...
Uit my boek “Maria, die ma van God se seun” Ek kry Jesus laat die middag eers, waar hy alleen langs die see op ’n rots sit, arms om sy bene gevou. Ek gaan sit langs hom, nie seker hoe om die gesprek te begin nie. Johannes was nie net familie nie. Hy was...