by Jaco Thom | 16 Des 2025 | Kortverhale
Uit my boek “Maria, die ma van God se Seun” Toe Josef een aand uit die herberg by die stal kom, is hy baie opgewonde. “Het jy al die helder ster opgemerk?” Dit begin al skemer word. Josef het vir ons gaan kos haal, want ek voel baie ongemaklik in my swaar...
by Jaco Thom | 24 Des 2024 | Koerantberigte
Van ons Nuwe Testament redaksie BETLEHEM. – Skaapwagters van die omgewing het teoloë hier verstom met bewerings dat die Messias gebore is. Engele het dit glo laasnag aan hulle vertel. Daarna het hulle self gaan kyk, en die Kindjie in ’n stal gekry. Volgens die...
by Jaco Thom | 23 Des 2024 | Kortverhale
Uit my boek “Maria” Toe Josef een aand uit die herberg by die stal kom, is hy baie opgewonde. “Het jy al die helder ster opgemerk?” Dit begin al skemer word. Josef het vir ons gaan kos haal, want ek voel baie ongemaklik in my swaar lyf. “Waar sal ek tog ’n...
by Jaco Thom | 27 Sep 2020 | Preke
As daar een ding is wat my altyd weer verbaas laat oor God, is dit sy ongelooflike goedheid, sy genade – nie net vir ons, sy kinders nie, maar vir alle mense. Die Here Jesus het van Hom gesê: “Hy laat immers sy son opkom oor slegtes en goeies, en Hy laat reën oor dié...
by Jaco Thom | 22 Des 2019 | Preke
Vooraf: Mat 1:18-25 is ’n baie interessante en besondere gedeelte in die Bybel: Dit is een van die min Skrifgedeeltes oor die geboortegeskiedenis waar die fokus nie op Maria nie, maar op Josef val. ’n Mens sou nogal daaroor kon preek! Teenoor die glorievolle...