My kerk, my kerk

My kerk, my kerk

In Jesus se sg. hoëpriesterlike gebed in Joh 17 bid Hy vir ons, sy kerk (vers 21): “Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle in Ons mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.” “Ek bid dat hulle almal een mag...
Tempel word luisterryk ingewy

Tempel word luisterryk ingewy

Van ons Ou Testament redaksieJERUSALEM. – Die jare lange ideaal van wyle koning Dawid is gister verwesenlik toe sy seun Salomo die tempel in Jerusalem feestelik in gebruik geneem het. ’n Reuse-arbeidsmag het sewe jaar lank gewerk om die tempel klaar te kry. Dertig...
Hoekom erediens?

Hoekom erediens?

Dié vraag bly die afgelope paar dae in my gedagtes maal. Hoekom die erediens bywoon as daar ook ander gestaltes van kerk is waar ek gevoed word en gebou word in my geloof, soos die kleingroep, of my betrokkenheid by ’n diensaksie? Daar is talle gelowiges wat deesdae...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.