Kyk, alles wat Jesus gedoen het, het Hy met ’n doel gedoen. So, toe Jesus daardie dag vir twee van sy dissipels stuur om vir Hom ’n donkie te gaan haal waarop Hy die stad kon inry, was dit ook nie sommer net nie. Dit was nie omdat Hy skielik te moeg was om self die...
Ek lees vanoggend Psalm 106, waarin vertel word van die Israeliete wat nie die beloofde land ingegaan het nie. Vers 24-25 vertel: Hulle het ’n waardevolle land versmaai en die belofte van die Here nie geglo nie; hulle het in hulle tente gesit en mor en nie na die Here...
Van ons Ou Testament redaksie BET-EL. – Die bekende grootboer Abram en sy broerskind Lot se paaie het vandeesweek hier geskei. Die twee het sedert hulle hulle etlike jare gelede uit Mesopotamië in Kanaän tuisgemaak het, bymekaar gebly, maar daar het in die laaste tyd...
Heb 3:7-19 Ek het as kind in die Transkei gewoon het, waar my pa sendeling was. En daar was baie lidmate in sy gemeente wat nie kon sê hoe oud hulle is nie. Hulle het nie hulle geboortedatum geken nie. Hulle het nie eens geweet hoe oud hulle was nie. Maar dit was nie...