by Jaco Thom | 27 Jul 2021 | Koerantberigte
Die einde van die Dawidiese konings in Juda breek aan JERUSALEM. – In ’n bisarre magspel het die koninginmoeder, Atalia dogter van Agab en Isebel, al die prinse in die Ryk van Juda laat doodmaak. Nie net haar seun Ahasia se nefies is gedood nie; sy het ook haar eie...
by Jaco Thom | 30 Mar 2021 | Koerantberigte
Koning weier om hom te woord te staan Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Prins Absalom het gister, na ’n ballingskap van drie jaar, uit Gesur na Jerusalem teruggekeer. Prins Absalom het destyds sy ouer broer, kroonprins Amnon, vermoor uit weerwraak omdat Amnon...
by Jaco Thom | 27 Aug 2019 | Koerantberigte
GILGAL. – Die langverwagte – en gevreesde – Israelitiese intog in die land Kanaän het vandag ’n werklikheid geword toe die Israeliete deur die Jordaan getrek het en hier by Gilgal kamp opgestaan het. Hoewel hulle tot dusver nie die Kanaäniete lastig geval het nie,...