My liewe vriend Ek voel geëerd om jou my vriend te kan noem. Ek kan jou ook my broer of my suster noem, want dit is jy natuurlik ook. Ons Vader het jou as sy kind aangeneem en aan My verbind met bloed – my bloed – en daarom is ons ook bloedfamilie. Maar daarby kom Ek...
Jesus se kruisdood was nie ‘n tragiese lot wat oor Hom gekom het nie, maar ‘n doelbewuste en gewillige oorgee van Homself tot in die dood. Dit sien ons in alles wat by die kruisiging gebeur, veral ook waar Jesus uitroep: “Ek is dors!”
Uit “Maria, die ma van God se seun” Gou, heeltemal te gou, wyk die winterreën en koue. Geleidelik word die dae langer en warmer. Die vyebome begin bot, hulle blare soos groen babahandjies wat stadig oopvou. Een van die dae is die gars ryp, en die koring...
NT Wright vertel die aangrypende verhaal van ’n aartsbiskop van die Katolieke Kerk: Drie ondeunde seuns het op ’n dag afgespreek om die priester in die bieg ’n poets te bak. Hulle het die mees ongelooflike sondes uitgedink wat hulle vir hom gaan bieg het. Die priester...