Herodes en Pilatus begrawe die strydbyl

Herodes en Pilatus begrawe die strydbyl

Ekonomiese welvaart en groter stabiliteit in die vooruitsig gestel Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – Die twee jaar lange kwaaivriendskap tussen koning Herodes Antipas en goewerneur Pontius Pilatus is uiteindelik bygelê. Dié twee regeerders het eergister in...
Kruisig hom!

Kruisig hom!

In Lydenstyd gaan my gedagtes onwillekeurig telkens na twee gebeure wat in die laaste week van die Here Jesus se lewe afgespeel het. Die een is waar Hy op ’n donkie die stad inkom met ’n jubelende skare om Hom wat Hom met wuiwende palmtakke toeroep (Markus 11:9):...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.