Hosea vertel ons van God se aangrypende liefde

Hosea vertel ons van God se aangrypende liefde

Min ander boeke in die Ou Testament beskryf die liefde van God vir sy volk so aangrypend soos Hosea. Die woorde in hoofstuk 11 maal deur my kop toe ek by die profeet se huis aankom: “Maar hoe kan Ek jou prysgee, Efraim? Hoe kan Ek jou laat vaar, Israel? … Ek kan dit nie oor my hart kry nie. My liefde brand te sterk. Ek sal my gloeiende toorn bedwing, Ek sal nie so ver gaan en Efraim uitwis nie, want Ek is God, nie ’n mens nie. Ek is die Heilige wat by jou is, Ek sal nie met woede ingryp nie.”

Rykmanskind keer terug ná 20 jaar in Haran

Rykmanskind keer terug ná 20 jaar in Haran

Van ons Ou Testament redaksie MISPA. – Jakob seun van Isak en kleinseun van Abraham, het bekend gemaak dat hy voornemens is om ná ’n ballingskap van 20 jaar na sy geboorteland Kanaän terug te keer. Jakob is destyds te midde van groot spanning tussen hom en sy...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.