Jode ongewens verklaar in die Persiese Ryk

Jode ongewens verklaar in die Persiese Ryk

Koninklike proklamasie met verbasing en skok ontvang SUSAN. – Koning Ahasveros het vanoggend ’n proklamasie onderteken waarvolgens die Joodse volk as ’n ongewenste nasie in die Persiese Ryk verklaar is. Volgens die proklamasie moet al die Jode op die 13de Adar...
Wat ons ander skuld: liefde

Wat ons ander skuld: liefde

’n Paar jaar gelede is die land geruk deur ’n organisasie met die moedswillige akroniem-naam OGOD, wat in ’n hofinterdik vra dat ses skole verbied word om Christelike godsdiens in die skool te bedryf. Soos ’n mens kan dink, was feitlik die hele Christelike gemeenskap...
Valentynsdag

Valentynsdag

Ek verstaan Valentynsdag is vernoem na ’n priester uit die derde eeu, ene Valentinius, wat die keiser se dekreet dat jongmense nie getrou mag word nie, verontagsaam het. Die jongmanne moes eerder in die keiser se leër dien as om te trou, was glo die rede. Die stomme...
SEUN VERMIS; DALK PROOI VAN ROOFDIER

SEUN VERMIS; DALK PROOI VAN ROOFDIER

Van ons Ou Testament redaksie HEBRON. – ’n Sewentienjarige seun, Josef seun van Jakob, het vandeesweek vermis geraak toe hy na sy broers se welstand gaan verneem het waar hulle hulle pa se kleinvee oppas. Die broers het sy bloedbevlekte klere in die veld gekry en dit...
Gebore uit die maagd Maria

Gebore uit die maagd Maria

Die maagdelike geboorte van die Here Jesus het deur die eeue heen al vir baie mense ’n ernstige geloofskrisis geword. Eeue lank het die kerk geworstel met hierdie vraagstuk om duidelikheid te kry oor wat ons presies daaronder moet verstaan. Tot vandag toe staan ’n...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.