Baie dankie vir al jou inspirerende en insiggewende "stories", rubrieke en preke. Jy moet dit weet dat dit regtig 'n verskil maak in lewens.
By jou kry ons SUIWER WOORDVERKONDIGING..op 'n baie interessante manier aangebied.
2019-02-27T09:31:17+02:00
Baie dankie vir al jou inspirerende en insiggewende "stories", rubrieke en preke. Jy moet dit weet dat dit regtig 'n verskil maak in lewens. By jou kry ons SUIWER WOORDVERKONDIGING..op 'n baie interessante manier aangebied.
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/niekie/
Liena Hoffman
Baie dankie Jaco – geniet jou stukke en ploeg ook soms met jou kalwers
2019-02-27T09:32:20+02:00
Baie dankie Jaco – geniet jou stukke en ploeg ook soms met jou kalwers
Ek geniet jou skrywe, veral die manier hoe jy dit in n storievorm omskryf. Dit help my om die karakter soos bv. Hanna te beleef en beter te verstaan.
Hou asb. aan om jou skrywe te deel!
2019-02-27T10:32:38+02:00
Ek geniet jou skrywe, veral die manier hoe jy dit in n storievorm omskryf. Dit help my om die karakter soos bv. Hanna te beleef en beter te verstaan. Hou asb. aan om jou skrywe te deel!
https://bybelkoerant.co.za/testimonials/dia/
Auke Compaan
Jaco, dankie vir die wonderlike stuk werk. Ek waardeer dit.
2019-02-27T10:33:31+02:00
Jaco, dankie vir die wonderlike stuk werk. Ek waardeer dit.
Baie dankie vir hierdie wonderlike manier waarop die Bybel weer nuut word. Die Pinksterboodskap was absoluut aangrypend. Ek sien sommer baie uit na die volgende boodskappe.
2019-02-27T10:34:32+02:00
Baie dankie vir hierdie wonderlike manier waarop die Bybel weer nuut word. Die Pinksterboodskap was absoluut aangrypend. Ek sien sommer baie uit na die volgende boodskappe.
Baie dankie, dis pragtig. Ek het jou eerste 2 bybelkoerante (in boekvorm) gekoop en dis altyd op my skryftafel. Hierdie is 'n heerlike diamantjie vir die week.
2019-02-27T10:35:31+02:00
Baie dankie, dis pragtig. Ek het jou eerste 2 bybelkoerante (in boekvorm) gekoop en dis altyd op my skryftafel. Hierdie is 'n heerlike diamantjie vir die week.
Iemand het gesê: Wanneer die Fariseërs en Skrifgeleerdes met Jesus begin stry het, het Hy vir hulle 'n storie (gelykenis) vertel, want met 'n storie kan jy mos nie stry nie!!! Om die Evangelie in storie-vorm aan te bied is altyd vir my 'n lekker uitdaging.
2019-02-27T10:36:45+02:00

Ek is soooooo dankbaar hierdie koerant ht by my uitgekom. Dankie Jaco vir die inisiatief.
Wat 'n seen om die Woord so mooi en duidelik te hoor. Werklike inspirasie vir my week. Dankie nogmaals.
2019-02-27T10:37:53+02:00
Ek is soooooo dankbaar hierdie koerant ht by my uitgekom. Dankie Jaco vir die inisiatief. Wat 'n seen om die Woord so mooi en duidelik te hoor. Werklike inspirasie vir my week. Dankie nogmaals.
Wow! Ek dink hierdie is great! In die laat negentigs het ek in my eerste gemeente die jeug hanteer en elke Sondagoggend tydens die kategeseskool se opening, ‘n berig uit die Bybelkoerant gelees. Dit het die wêreld van die Bybel vir die mense oopgemaak! Die ouers het later bankvas agter in die saal kom sit om te hoor! Dankie en baie seën!
2019-02-27T10:41:28+02:00