1 Pet 2:19,21 OM CHRISTUS NA TE VOLG

Ek moes die stelsel waarmee ek my artikels uitstuur, opgradeer, en toe het die verstellings op my verander webwerf verander, sodat die hele artikel nie gestuur het nie. Ek stuur dit nou weer. Jammer daaroor. Ek wonder partykeer of ons mooi verstaan wat dit beteken om...
RAMP OP RAMP TREF RYKE

RAMP OP RAMP TREF RYKE

Van ons Ou Testament redaksie US. – ’n Reeks rampe en fratsongelukke het die bekende boer Job in een enkele dag totaal geruïneer. Hy het feitlik net sy huis en sy gesondheid oor. In ’n dag van ongelooflike teenspoed het ’n bende mans uit Skeba sy werksmense op die...
Lyding en hoop

Lyding en hoop

’n Vriend herinner my op ’n dag, toe ek by hom raad gesoek het oor ’n diep drif waardeur ek gaan, aan Hebreërs 12:1-3. Daar roep die skrywer ons op om Jesus in die oog te hou, omdat Hy die weg vir ons gebaan het. Maar dan voeg hy ’n merkwaardige woord by. Hy herinner...
Dankbaarheid by die tweede kyk

Dankbaarheid by die tweede kyk

Iemand vra ’n tyd gelede vir my of ek nie iets sal skryf oor dankbaarheid nie. Dis nie ’n maklike taak as iets baie slegs met jou gebeur het nie, soos dat jy jou werk verloor, of jy in ’n egskeiding beland, of jy finansieel ondergaan, of jy kry slegte nuus oor jou...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.