by Jaco Thom | 22 Des 2019 | Preke
Vooraf: Mat 1:18-25 is ’n baie interessante en besondere gedeelte in die Bybel: Dit is een van die min Skrifgedeeltes oor die geboortegeskiedenis waar die fokus nie op Maria nie, maar op Josef val. ’n Mens sou nogal daaroor kon preek! Teenoor die glorievolle...
by Jaco Thom | 5 Des 2019 | Soos ek dit sien
Ek lees onlangs ’n gedig van Lina Spies oor Jesus se geboorte: “Ontdaan”. Sy skryf daarin dat Maria nié hoogswanger die reis na Betlehem afgelê het nie; dat sy soos alle uitgeworpenes swaar gedra het aan die vrug van haar skoot; dat Jesus uit ongeoorloofde liefde...
by Jaco Thom | 13 Des 2018 | Soos ek dit sien
Die maagdelike geboorte van die Here Jesus het deur die eeue heen al vir baie mense ’n ernstige geloofskrisis geword. Eeue lank het die kerk geworstel met hierdie vraagstuk om duidelikheid te kry oor wat ons presies daaronder moet verstaan. Tot vandag toe staan ’n...