Gal 2:11-14 Deur God verlos … om by die waarheid te bly

God het ons verlos, nie net sodat ons hemel toe kan gaan nie. Hy het ons aan mekaar verbind, sodat ons mekaar kan help om agter Hom aan te stap, sodat ons na mekaar kan omsien.

Gal 2:1-10 Deur God verlos … saam met ander

Galasiërs 2:1-10 Sondag het ons gesien dat God ons verlos het sodat ons nuwe mense kan wees. Ons het gesê...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings