by Jaco Thom | 24 Feb 2022 | Soos ek dit sien
Die misterie van die Drie-eenheid Ons het almal grootgeword met die begrip Drie-eenheid. Dis nou ons belydenis dat God nie net een is nie, maar drie: Vader, Seun en Gees. Hoe een God (Deut 6:4) drie kan wees, gaan ons verstand te bowe. Dis nie ’n begrip wat ons goed...
by Jaco Thom | 12 Des 2019 | Soos ek dit sien
Ons lees almal (hopelik) in hierdie Adventstyd die geboorteverhale van Jesus in die Evangelies. Dis al of ‘n mens nie lekker houvas op die gebeure kan kry nie. ‘n Misterie omhul die berigte oor sy geboorte. Maria hoor by ’n engel sy gaan swanger word en...
by Jaco Thom | 28 Nov 2019 | Soos ek dit sien
Die Engelse teoloog en Bybelvertaler JB Phillips het ’n boekie geskryf met die veelseggende titel: Your God is too small. Dis ’n stelling wat ’n mens laat skeef opkyk. Te klein? Dit is tog nie waar nie! God is dan die Almagtige! Ons bely dit elke Sondag: “Ons glo in...