by Jaco Thom | 7 Mei 2020 | Soos ek dit sien
Bybelkoerant gesels met Moses oor die eerste vyf boeke van die Bybel Naam van boeke: Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri, Deuteronomium, ook genoem PentateugSkrywer: Onbekend. Groot dele gaan waarskynlik terug na Moses, maar dit het oor jare talle medewerkers gehad...
by Jaco Thom | 21 Jan 2020 | Soos ek dit sien
Eks 3 Jy ken waarskynlik die verhaal van Moses by die brandende doringbos. Ons lees daarvan in Eksodus 3. Daardie dag het vir Moses soos enige ander dag begin. Hy het sy skoonpa Jetro se kleinvee opgepas, en toe kom hy by die berg Horeb op die brandende bos af. Dit...
by Jaco Thom | 13 Aug 2019 | Koerantberigte
SITTIM. – Moses seun van Amram, die leier van die jong volk Israel vir die afgelope veertig jaar, is dood. Hy het eergister vir oulaas sy geliefde volk gegroet en toe, op bevel van God, uit die Moabvlakte opgeklim na Neboberg toe. Moses het in die verlede dikwels ’n...
by Jaco Thom | 14 Jul 2019 | Preke, Tien Gebooie
Wat, dink julle, sal jou ma maak as jy die splinternuwe koppies wat sy gekoop het, vat en stukkend gooi teen die vloer? En dit is presies wat Moses hier gedoen het. Hy het die twee plat klippe wat die Here vir hom gegee het, waarop die Here sy wet gegraveer het, gevat...
by Jaco Thom | 19 Mar 2019 | Koerantberigte
GOSEN. – Daar heers opgewondenheid onder die Israelitiese dwangarbeiders hier sedert hulle gehoor het dat hulle God hulle gaan bevry. Dié goeie nuus is gister aan die Hebreeuse leiers oorgedra deur Moses seun van Amram, wat pas uit ballingskap na sy mense in Egipte...